Sale! Dave Strehler bied met n Ontdekkingsreis deur die Bybel vir kinders n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Di boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te
Dave Strehler bied met n Ontdekkingsreis deur die Bybel vir kinders n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.
Di boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.
n Ontdekkingsreis deur die Bybel vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:
antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel
interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek
visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou
hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies
woordverklarings
vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk
$25
We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
It usually takes [3-5] business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.
Reviews
There are no reviews yet.