Sale! n Wonderlike dagboek wat n stewige grondslag sal l vir meisies se geloofsgroei.Die 365 dagstukkies in n Bybeldagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitg
n Wonderlike dagboek wat n stewige grondslag sal l vir meisies se geloofsgroei.
Die 365 dagstukkies in n Bybeldagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en genspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.
Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwreld van meisies en bied woorde van troos, vrede en hoop.
Vir 8- tot 12-jariges
$25
We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
It usually takes [3-5] business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.
Reviews
There are no reviews yet.