FLASH SALE: EVERYTHING HALF PRICE! LIMITED TIME ONLY!
Mini-Oordenkings Om God Te Ken: Vir Kinders (Sagteband) Sale!

Mini-Oordenkings Om God Te Ken: Vir Kinders (Sagteband)

  • $3.13
  • $2.50

Laerskolers beleef elke dag soveel uitdagings: boelies, groepsdruk, om vriende te maak, om goed te doen op skool, om in te pas n om hulle ouers trots te maak. Die goeie nuus is hulle is nie alleen hierin nie God is elke tree van die pad by hulle! Mini-oord

  • 100% Happiness Backed or Your Money Back
  • Free Delivery on 30+ Orders
  • 60-Day Hassle-Free Returns

SKU: RV93159388

Category:

Laerskolers beleef elke dag soveel uitdagings: boelies, groepsdruk, om vriende te maak, om goed te doen op skool, om in te pas n om hulle ouers trots te maak. Die goeie nuus is hulle is nie alleen hierin nie God is elke tree van die pad by hulle!
Mini-oordenkings: Om God te ken vir kinders sal meisies en seuns tussen 8 en 12 jaar lei om God se liefde, trou en beskerming in moeilike tye te ontdek en te leer hoe gehoorsaamheid aan Hom kan lei tot moed en selfvertroue.
Die 180 kort oordenkings en praktiese uitdagings sal hulle harte versterk terwyl hulle die uitdagings in hulle lewe aanpak. Dit is die ideale grootte vir n rugsak of tas, sodat kinders enige tyd en enige plek kan stil word by God.

180 kort en kragtige dagstukke vir kinders tussen 8 en 12
184 eenkleur-bladsye
Sakpas-grootte
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Knowing God for Kids

Cost:

$25

Free Shipping:

We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.

Delivery Time:

It usually takes [3-5] business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mini-Oordenkings Om God Te Ken: Vir Kinders (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *